Laerskool Odensia is 'n primêre skool in Odendaalsrus, Vrystaat, Suid-Afrika. Die skool is in De Kock-laan geleë. Dit is 'n parallelmedium (Afrikaans / Engels) skool. Hulle leuse is "CONDTRUAMUS – ONS BOU".
Eksterne skakels Amptelike tuisblad Skool se Facebook-blad
Kategorie:Skole in die Vrystaat