Delhiदिल्ली 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|raam|senter Vlag 90px|raam|senter Land  Uniegebied Nasionale Hoofstadgebied Koördinate  Stigting 1200 v.C. Oppervlakte:    - Totaal 1 484 vk km  Hoogte bo seevlak 200–250 m Bevolking:    - Totaal (2011) 16 787 941  - Bevolkingsdigtheid 11 312/vk km  - Metropolitaanse gebied 28 514 000 Tydsone UTC+05:30 (IST) Burgemeester Vinai Kumar Saxena Amptelike webwerf delhi.gov.in

duimnael|links|Kaart van Delhi se distrikte Delhi (Hindi: दिल्ली, dillī, [ˈdɪlːiː]; Punjabi: dillī, [ˈdɪlːiː]; Oerdoe: dêhlī, [ˈdeɦliː]), amptelik die Nasionale Hoofstadgebied Delhi (Rāṣṭrīya Rājadhānī Kṣētra Dillī) is 'n stad en uniegebied in Indië wat die amptelike hoofstad Nieu-Delhi insluit. Dit is met 'n bevolking van 16 787 941 in 2011 die tweede grootste stad in Indië ná Mumbai en is geleë in die noorde van die land langs die Yamunarivier. Met 'n metropolitaanse bevolking van meer as 28 miljoen is dit die naasgrootste metropolitaanse gebied wêreldwyd ná Tokio.

Sport In 2010 het Delhi die 19de Statebondspele aangebied.

Delhi beskik met die Feroz Shah Kotla-stadion oor 'n toetskrieketstadion. Beide die Indiese nasionale krieketspan en die Indiese nasionale vrouekrieketspan speel van hulle tuiswedstryde in die stad. Delhi het onder andere wedstryde tydens die Vrouekrieketwêreldbeker 1997, die krieketwêreldbekertoernooie in 1987, 1996, 2011 en 2023, asook beide die T20I-wêreldbeker 2016 en die T20I-wêreldbeker 2026, aangebied.

Besienswaardighede Die Lotustempel is een van die bekendste bakens van Delhi en een van die agt vastelandse Baha’i-tempel.

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Nedersettings in Indië