Kananga 270px Kaart Vlag 180px|center 75px|center Wapen 75px|center Land Demokratiese Republiekdie Kongo Provinsie Kananga Koördinate  Gestig op  Oppervlakte:    - Totaal 847 vk km  Hoogte bo seevlak 608 m Bevolking:    - Totaal (2004) 1 130 000  - Bevolkingsdigtheid 1 334,24/vk km  - Metropolitaanse gebied  Tydsone UTC +1 Burgemeester

Kananga (voorheen Luluabourg in Frans en Luluaburg in Nederlands) is die hoofstad van die Lulua-provinsie in die Demokratiese Republiek die Kongo. Die stad is in die suide van die land geleë, en het 'n bevolking van 1 130 000 in 2004 gehad.

Kategorie:Nedersettings in die Demokratiese Republiek die Kongo