Lahoreلاہورلہورلہور 280px Kaart Vlag 180px|senter 90px|senter|border Wapen 75px|senter Land  Provinsie Punjab Koördinate  Stigting 982 Oppervlakte:    - Totaal 1 772 vk km  Hoogte bo seevlak 217 m Bevolking:    - Totaal (2009) 6 936 563  - Bevolkingsdigtheid 3 915/vk km Tydsone UTC +5 Burgemeester Mian Amir Mahmood Amptelike webwerf lahore.punjab.gov.pk

Lahore (uitgespreek [laːˈhoːr], Urdu: لاہور, Pandjabi: لہور) is die tweede grootste stad in Pakistan na Karatsji en het 'n bevolking van sowat 10 miljoen in 2009 gehad. Die stad bevat baie voorbeelde van Britse koloniale argitektuur soos die Lahore-museum en die Universiteit van Punjab.

Lahore was een van die gasheerstede tydens die krieketwêreldbekertoernooie in 1987 en 1996 asook die Kampioenetrofee 2025.

Kategorie:Nedersettings in Pakistan