is die verskynsel waar iemand leesstof aanskaf maar dit in die huis laat opstapel sonder om dit te lees. Die term word ook gebruik om te verwys na ongelese boeke op 'n boekrak wat bedoel is om later gelees te word.
Die term het in die Meiji-era (1868–1912) as Japannese sleng ontstaan. Dit kombineer elemente van die terme en .
Die Amerikaanse skrywer en boekliefhebber A. Edward Newton het in 1921 kommentaar gelewer op 'n soortgelyke toestand. Die Kanadese digter Robert W. Service het die verskynsel in sy gedig "Book Lover" opgemerk.
In sy boek The Black Swan (2007) het Nassim Nicholas Taleb die term antibiblioteek gepopulariseer. Die term is deur Umberto Eco geskep om Jonathan Swift se beskrywing van 'n biblioteek in Gulliver's Travels te kenskets, en dit word met vergelyk.
Sien ook Bibliofilie Bibliomanie
Verwysings