duimnael|'n Gedeelte van 'n roosmaryn-stingel, 'n voorbeeld van 'n houtagtige plant, wat 'n tipiese houtstruktuur toon. 'n Houtagtige plant is 'n plant wat hout as sy strukturele weefsel produseer en dus 'n harde stingel het. In koue klimate oorleef houtagtige plante verder die winter of droë seisoen bo die grond, in teenstelling met kruidagtige plante wat tot die lente terug na die grond afsterf.
Verwysings
Kategorie:Plante