Antonio Nusa (gebore 17 April 2005) is ’n Noorse professionele sokkerspeler wat as ’n vleuel of aanvallende middelveldspeler vir die Bundesliga-klub RB Leipzig en die Noorse nasionale span speel. Hy word deur baie beskryf as een van die opwindendste jong talent in wêreldsokker.

Sy pa is van Nigerië.

Verwysings

Kategorie:Noorse sokkerspelers Kategorie:Geboortes in 2005 Kategorie:Lewende mense