Bart Verbruggen (gebore 18 Augustus 2002) is ’n Nederlandse professionele sokkerdoelwagter wat vir die Premierliga-klub Brighton & Hove Albion en die Nederlandse nasionale span speel.

Verwysings

Kategorie:Nederlandse sokkerspelers Kategorie:Geboortes in 2002 Kategorie:Lewende mense