Hoof Kaiser Daliwonga Matanzima, dikwels verkeerd gespel as Mathanzima (15 Junie 1915 – 15 Junie 2003), was die langtermynleier van Transkei. In 1950 het die Suid-Afrikaanse regering die eerste keer aangebied om 'n outonome Transkei-owerheid kragtens die Wet op Bantoe-owerhede te stig, maar die Bhunga, die raad van Transkei-hoofde, het die voorstel verwerp. Matanzima was egter ten gunste daarvan en in 1955 het Matanzima hulle oortuig om dit te aanvaar.

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1915 Kategorie:Sterftes in 2003