Drimia nana is 'n bolagtige geofiet wat hoort tot die familie Asparagaceae. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom op die Kourkammaberg, Kamiesberg en Spektakelpas voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van 1504 km² en daar is vyf bevolkings bekend.
Die spesie blom van November tot Januarie.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online Biodiversityadvisor
nana Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika