Gabriel "Gabri" Veiga Novas (Galicies uitgespreek: [ɡaβɾiˈɛl ˈvɛjɣɐ]; gebore 27 Mei 2002) is ’n Spaanse professionele sokkerspeler wat as ’n aanvallende middelvelder vir die Primeira Liga-klub Porto speel.

Verwysings

Kategorie:Spaanse sokkerspelers Kategorie:Geboortes in 2002 Kategorie:Lewende mense