Die MetLife-stadion (Engels: MetLife Stadium) is ’n veeldoelige stadion by die Meadowlands-sportkompleks in East Rutherford, New Jersey, Verenigde State, ongeveer 8 km wes van New York. Dit is in 2010 geopen en het die Giants-stadion vervang, sedertdien dien dit as tuiste van die New York Giants en New York Jets tydens die National Football League (NFL). Op dié stadion is ook die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2026-eindstryd tussen Argentinië en Spanje beslis waartydens die Spanjaarde hulle tweede titel ingepalm het. Teen ’n geskatte koste van $1,6 miljard was dit die duurste stadion in dié tyd in die Verenigde State.
Die MetLife-stadion het op 2 Februarie 2014 die Super Bowl XLVIII aangebied, sowel as verskeie wedstryde tydens die FIFA-Klubwêreldbekertoernooi in 2025.
Fotogalery
Wedstryde CONCACAF Goue Beker 2011 DatumTyd (UTC-4)Span 1TellingSpan 2RondteToeskouers 18 Junie 2011 16:00 (ODT) 1–1 (2–4 n.S.) Kwarteindrondte 78 807 18 Junie 2011 20:00 (ODT) 2–1 Kwarteindrondte 78 807
CONCACAF Goue Beker 2015 DatumTyd (UTC-4)Span 1TellingSpan 2RondteToeskouers 19 Julie 2015 16:30 (ODT) 1–1 (5–6 n.S.) Kwarteindrondte 74 187 19 Julie 2015 19:30 (ODT) 1–0 (e.t.) Kwarteindrondte 74 187
Copa América Centenario DatumTyd (UTC-4)Span 1TellingSpan 2RondteToeskouers 26 Junie 2016 20:00 (ODT) 0–0 (4–2 n.S.) Eindstryd 82 026
Copa América 2024 DatumTyd (UTC-4)Span 1TellingSpan 2RondteToeskouers 25 Junie 2024 21:00 (ODT) 0–1 Groep A 81 106 27 Junie 2024 21:00 (ODT) 5–0 Groep C 48 033 9 Julie 2024 20:00 (ODT) 2–0 Halfeindrondte 80 102
FIFA-Klubwêreldbeker 2025 DatumTyd (UTC-4)Span 1TellingSpan 2RondteToeskouers 15 Junie 2025 18:00 (ODT) Palmeiras 0–0 Porto Groep A 46 275 17 Junie 2025 12:00 (ODT) Fluminense 0–0 Borussia Dortmund Groep F 34 736 19 Junie 2025 12:00 (ODT) Palmeiras 2–0 Al-Ahly Groep A 35 179 21 Junie 2025 15:00 (ODT) Fluminense 4–2 Ulsan HD Groep F 29 321 23 Junie 2025 21:00 (ODT) Porto 4–4 Al-Ahly Groep A 39 893 5 Julie 2025 16:00 (ODT) Real Madrid 3–2 Borussia Dortmund Kwarteindrondte 76 611 8 Julie 2025 15:00 (ODT) Fluminense 0–2 Chelsea Halfeindrondte 70 556 9 Julie 2025 15:00 (ODT) Paris Saint-Germain 4–0 Real Madrid Halfeindrondte 77 542 13 Julie 2025 15:00 (ODT) Chelsea 3–0 Paris Saint-Germain Eindstryd 81 118
FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2026
DatumTyd (UTC-4)Span 1TellingSpan 2RondteToeskouers 13 Junie 2026 18:00 (ODT) 1–1 Groep C 80 663 16 Junie 2026 15:00 (ODT) 3–1 Groep I 80 545 22 Junie 2026 20:00 (ODT) 3–2 Groep I 80 663 25 Junie 2026 16:00 (ODT) 2–1 Groep E 80 663 27 Junie 2026 17:00 (ODT) 0–2 Groep L 80 663 30 Junie 2026 17:00 (ODT) 3–0 16de eindrondte 80 663 5 Julie 2026 16:00 (ODT) 1–2 Agtste eindrondte 80 663 19 Julie 2026 15:00 (ODT) 1–0 (e.d.) Eindstryd 80 663
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:FIFA Wêreldbekerstadions Kategorie:Sokkerstadions in die Verenigde State van Amerika