Die Mosambiekkoffie (Coffea racemosa) is 'n struik wat deel van die Rubiaceae familie is. In Engels staan die struik bekend as die Mozambique Wild Coffee. Die boom se FSA-nommer is 715.1.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Verspreiding Die spesie is inheems in Eswatini, Mosambiek (insluitende die Mosambiek kanaaleilande), Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in KwaZulu-Natal voor.

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World

racemosa Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe