thumb|260px|Logo - 75 jaar Formule 1 Formula 1 Etihad Airways Abu Dhabi Grand Prix 2025 250px Datum 7 Desember 2025 Plek Yas Marina-renbaan Voorste wegspringplek Renjaer Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT Tyd 1:22.207 Vinnigste rondte Renjaer Charles Leclerc Ferrari Tyd 1:26.725 (rondte 45 van 58) Podium 1 Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT 2 Oscar PiastriMcLaren-Mercedes 3 Lando Norris McLaren-Mercedes

Die 2025 Formule Een Aboe Dhabi Grand Prix is op 7 Desember 2025 op die Yas Marina-renbaan in Aboe Dhabi gehou. Dit was die vier-en-twintigste en laaste wedren van die 2025-kampioenskapseisoen gewees.

Agtergrond Dit was die laaste Grand Prix wat die krageenheidkonfigurasie gebruik het wat in 2014 bekendgestel is. 'n Hersiene konfigurasie sonder die Motor Generator Unit-Heat (MGU-H), maar met 'n hoër kraglewering van die Motor Generator Unit-Kinetic (MGU-K), sal vir 2026 bekendgestel word. Die byeenkoms was die laaste wedren van 'n generasie grondeffekmotors wat in 2022 bekendgestel is, en die laaste van die sleepverminderingstelsel (DRS) wat in 2011 as 'n inhaalhulpmiddel bekendgestel is, aangesien motors met aktiewe aërodinamika en beweegbare vlerke in 2026 bekendgestel sal word. Hierdie wedren was Honda se laaste wedren as 'n krageenheidverskaffer aan Red Bull en Racing Bulls, met die maatskappy wat Aston Martin in 2026 uitsluitlik sal verskaf. Dit was ook Renault se laaste wedren as 'n enjinverskaffer vir sy span Alpine, met die vervaardiger wat beplan om enjinproduksie na 2025 te staak; as sodanig sal Alpine vanaf 2026 'n kliënt van Mercedes-AMG-enjins word.

Kampioenskapspunte voor die wedren In die aanloop tot die naweek lei Lando Norris die bestuurderskampioenskap met 408 punte, 12 punte voor Max Verstappen en 16 voor sy spanmaat Oscar Piastri, wat onderskeidelik tweede en derde was. McLaren, wat die vervaardigerskampioenskap reeds by die Singapoerse Grand Prix gewen het, lei met 800 punte voor Mercedes AMG en Red Bull Racing, wat onderskeidelik tweede en derde was met 459 en 426 punte.

Kampioenskappermutasies Met Verstappen en Piastri wat beter gevaar het as Norris in die voorafgaande Katarse Grand Prix, kon Norris nog nie die Bestuurderskampioenskap vroeg beklink nie. Dit sou eers in hierdie wedren beslis word, wat dit die eerste keer maak dat die laaste rondte van die seisoen 'n kampioenskapsbeslisser is sedert 2021, en ook die eerste keer dat meer as twee bestuurders aanspraakmakers op die titel is by die laaste byeenkoms sedert 2010. Norris en Piastri het albei die geleentheid gehad om hul eerste bestuurderstitel by hierdie byeenkoms in te palm, terwyl Verstappen sy vyfde titel agtereenvolgens kon wen.

Norris het die geleentheid gehad om Brittanje se eerste Bestuurderskampioen te word sedert Lewis Hamilton in 2020 vir Mercedes gewen het; Verstappen kan Sebastian Vettel se rekord vir die meeste kampioenskappe gewen met Red Bull breek, en sou die tweede bestuurder geword het om vyf titels agtereenvolgens te wen na Michael Schumacher van 2000 tot 2004 vir Ferrari; en Piastri kon Australië se eerste Bestuurderskampioen geword het sedert Alan Jones in 1980 dit vir Williams verower het.

Die top drie jaers kon die kampioenskap op een van die volgende maniere wen:

Norris sou wen as: Lando Norris Max Verstappen Oscar PiastriPlek3de of beterEnige plek Enige plek4de of 5de 2de of laer6de of 7de 2de of laer8ste3de of laer9de of laer 4de of laer 3de of laerVerstappen sou wen as: Max Verstappen Lando Norris Oscar PiastriPlek1ste4de of laer Enige plek2de8ste of laer3de9de of laer2de of laerPiastri sou wen as: Oscar Piastri Lando Norris Max VerstappenPlek1ste6de of laerEnige plek2de10de of laer4de of laer

Bande Pirelli het die volgende bande aan alle spanne te Aboe Dhabi verskaf: + Bande vir gebruik te Aboe Dhabi Bande vir 'n droë baan Reënbande55pxHard55pxMedium55pxSag55pxTussen-in55pxReën

Vrye oefening Uitslag Vrye oefening 1PlekNr.RenjaerVervaardigerTyd14 Lando Norris McLaren-Mercedes 1:24.48521 Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT 1:24.493316 Charles Leclerc Ferrari 1:24.501412 Kimi Antonelli Mercedes AMG 1:24.608527 Nico Hülkenberg Kick Sauber-Ferrari 1:24.629Vrye oefening 2PlekNr.RenjaerVervaardigerTyd14 Lando Norris McLaren-Mercedes 1:23.08321 Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT 1:23.446363 George Russell Mercedes AMG 1:23.462487 Oliver Bearman Haas-Ferrari 1:23.501527 Nico Hülkenberg Kick Sauber-Ferrari 1:23.550Vrye oefening 3PlekNr.RenjaerVervaardigerTyd163 George Russell Mercedes AMG 1:23.33424 Lando Norris McLaren-Mercedes 1:23.33831 Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT 1:23.458414 Fernando Alonso Aston Martin-Mercedes 1:23.585581 Oscar Piastri McLaren-Mercedes 1:23.593

Kwalifisering PlekNr.RenjaerVervaardigerKwalifiseertydRoosterK1K2K311 Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT 1:22.877 1:22.752 1:22.207124 Lando Norris McLaren-Mercedes 1:23.178 1:22.804 1:22.4082381 Oscar Piastri McLaren-Mercedes 1:22.605 1:23.021 1:22.4373463 George Russell Mercedes AMG 1:23.247 1:22.730 1:22.6454516 Charles Leclerc Ferrari 1:23.163 1:22.948 1:22.7305614 Fernando Alonso Aston Martin-Mercedes 1:23.071 1:22.861 1:22.902675 Gabriel Bortoleto Kick Sauber-Ferrari 1:23.374 1:22.874 1:22.9047831 Esteban Ocon Haas-Ferrari 1:23.334 1:23.023 1:22.913896 Isack Hadjar Racing Bulls-Honda RBPT 1:23.373 1:22.997 1:23.07291022 Yuki Tsunoda Red Bull-Honda RBPT 1:23.386 1:23.034 Geen tyd101187 Oliver Bearman Haas-Ferrari 1:23.254 1:23.041111255 Carlos Sainz jr. Williams-Mercedes 1:23.187 1:23.042121330 Liam Lawson Racing Bulls-Honda RBPT 1:23.265 1:23.077131412 Kimi Antonelli Mercedes AMG 1:22.894 1:23.080141518 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 1:23.316 1:23.097151644 Lewis Hamilton Ferrari 1:23.394161723 Alexander Albon Williams-Mercedes 1:23.416171827 Nico Hülkenberg Kick Sauber-Ferrari 1:23.450181910 Pierre Gasly Alpine-Renault 1:23.468192043 Franco Colapinto Alpine-Renault 1:23.89020K1 107% tyd: 1:28.387Bron: formula1.com

Wedren Max Verstappen behaal die een-en-sewentigste Grand Prix-oorwinning van sy loopbaan.

Renuitslag PlekNr.RenjaerVervaardigerRondesTyd/Oorsaak uitvalRoosterPunte11 Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT58 1:26:07.469125281 Oscar Piastri McLaren-Mercedes58 +12.59431834 Lando Norris McLaren-Mercedes58 +16.572215416 Charles Leclerc Ferrari58 +23.279512563 George Russell Mercedes AMG58 +48.563410614 Fernando Alonso Aston Martin-Mercedes58 +1:07.56268731 Esteban Ocon Haas-Ferrari58 +1:09.87686844 Lewis Hamilton Ferrari58 +1:12.670164927 Nico Hülkenberg Kick Sauber-Ferrari58 +1:19.0141821018 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes58 +1:19.523 *1151115 Gabriel Bortoleto Kick Sauber-Ferrari58 +1:21.0437 1287 Oliver Bearman Haas-Ferrari58 +1:21.166 *211 1355 Carlos Sainz jr. Williams-Mercedes58 +1:22.15812 1422 Yuki Tsunoda Red Bull-Honda RBPT58 +1:23.79410 1512 Kimi Antonelli Mercedes AMG58 +1:24.39914 1623 Alexander Albon Williams-Mercedes58 +1:30.327 *317 176 Isack Hadjar Racing Bulls-Honda RBPT57 +1 rondte9 1830 Liam Lawson Racing Bulls-Honda RBPT57 +1 rondte13 1910 Pierre Gasly Alpine-Renault57 +1 rondte *419 2043 Franco Colapinto Alpine-Renault57 +1 rondte20 Bron: formula1.com Charles Leclerc teken vir die elfde keer in sy loopbaan die vinnigste rondte aan. *1 Lance Stroll eindig die wedren in die negende plek, maar kry 'n tydstraf van vyf sekondes omrede hy meermale slingerend oor die baan ry. *2 Oliver Bearman het die wedren in die tiende plek voltooi, maar is 'n tydstraf van vyf sekondes gegee omdat hy te veel van die baan af gery het. *3 Alexander Albon het die wedren in die sestiende plek voltooi, maar hy ontvang 'n tydstraf van vyf sekondes omdat hy te vinnig in die kuipelaan gery het, wat geen effek op sy finale posisie gehad het nie. *4 Pierre Gasly het die wedren in die negentiende plek voltooi, maar is 'n tydstraf van vyf sekondes opgelê omdat hy te veel van die baan af gery het, wat geen effek op sy posisie in die finale puntelys gehad het nie.

Puntestand na afloop van die seisoen Span McLaren is reeds by die 2025 Singapoerse Grand Prix as die vervaardigerswêreldkampioen gekroon.

Renjaers PlekNr.RenjaerSpanPunte14 Lando Norris McLaren-Mercedes42321 Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT421381 Oscar Piastri McLaren-Mercedes410463 George Russell Mercedes AMG319516 Charles Leclerc Ferrari242644 Lewis Hamilton Ferrari156712 Kimi Antonelli Mercedes AMG150823 Alexander Albon Williams-Mercedes73955 Carlos Sainz jr. Williams-Mercedes641014 Fernando Alonso Aston Martin-Mercedes561127 Nico Hülkenberg Kick Sauber-Ferrari51126 Isack Hadjar Racing Bulls-Honda RBPT511387 Oliver Bearman Haas-Ferrari411430 Liam Lawson Racing Bulls-Honda RBPT381531 Esteban Ocon Haas-Ferrari381618 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes331722 Yuki Tsunoda Red Bull-Honda RBPT331810 Pierre Gasly Alpine-Renault22195 Gabriel Bortoleto Kick Sauber-Ferrari192043 Franco Colapinto Alpine-Renault0217 Jack Doohan Alpine-Renault0

Vervaardigers Plek Span Punte McLaren-Mercedes8332 Mercedes AMG4693 Red Bull Racing-Honda RBPT4514 Ferrari3985 Williams-Mercedes1376 Racing Bulls-Honda RBPT927 Aston Martin-Mercedes898 Haas-Ferrari799 Kick Sauber-Ferrari7010 Alpine-Renault22

Verwysings

Kategorie:Aboe Dhabi Grand Prix Aboe Dhabi Kategorie:Sport in die Verenigde Arabiese Emirate