Probolinggo is 'n stad en lê in die provinsie Oos-Java in Indonesië.
Burgemeester Nederlands-Indiese tyd: F.E. Meijer (1929-1937); L.A. de Graaff (1937-1940); L. Noë (1940-1942).
Buurte Kademangan Mayangan Kanigaran Wonoasih Kedopok
Vervoer Die stad lê aan die snelweg Surabaya-Banyuwangi. Probolinggo naar Surabaya met 'n bus duur 2,5 uur. Dit het 'n treinstasie aan die lyn Surabaya-Jember-Banyuwangi.
Toerisme Die stad lê aan die voet van die vulkaan Bromo.
Kategorie:Nedersettings in Indonesië