Ballad of a Small Player is 'n Britse sielkundige riller van 2025 vir televisie. Die regisseur is Edward Berger en die draaiboekskrywer Rowan Joffé. Dit is geskoei op die roman The Ballad of a Small Player van 2014 deur Lawrence Osborne.

Van die akteurs is Colin Farrell, Fala Chen, Deanie Ip, Alex Jennings en Tilda Swinton.

Die wêreldpremière van Ballad of a Small Player was op 28 Augustus 2025 op die Telluride-rolprentfees in Colorado. Dit is in Amerika en Brittanje uitgereik voor sy stromingsdebuut op Netflix op 29 Oktober 2025.

Storielyn

Rolverdeling Colin Farrell is lord Freddy Doyle / Brendan Thomas Reilly Fala Chen is Dao Ming Tilda Swinton is Betty Grayson / Cynthia Blithe Deanie Ip is "Grandma" Alex Jennings is Adrian Lippett

Ontvangs Op Rotten Tomatoes het die prent 'n goedkeuringsyfer van 50%, gebaseer op 111 resensies. Op Metacritic het dit 'n punt van 48 uit 100, gebaseer op 27 resensies, wat dui op 'n "gemengde of gemiddelde" ontvangs.

Farrel het op die Zürich-https://www.datocms-assets.com/152459/1759590127-golden-eyes-for-films-from-slovakia-and-switzerland.pdf en die Middleburg-rolprentfees pryse vir sy spel gewen en die prent is op die San Sebastián-rolprentfees vir 'n Golden Seashell-prys benoem.

Verwysings

Skakels

Kategorie:Britse rolprente