Oftia is 'n genus van klein struike wat behoort tot die familie Scrophulariaceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor.
Spesies Daar is drie spesies wat tot die genus hoort:Plants of the World Online Oftia africana (L.) Bocq. Oftia glabra Compton Oftia revoluta (E.Mey.) Bocq. ex Baill.
Verwysings
Kategorie:Flora van Suid-Afrika