Hebenstretia fastigiosa is 'n meerjarige plant wat deel van die Scrophulariaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap van die Sederberg tot by die Kaapse Skiereiland voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 12 671 km² en is deel van die fynbos en renosterveld. Die bevolkings in die Swartland en Skiereiland is gedefragmenteerd weens landbou bedrywighede maar die plant word nog nie as bedreigd geag nie.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
fastigiosa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika