Fidji Simo (gebore 5 Oktober, 1985 in Sète) is 'n Frans-Amerikaanse sakevrou en die uitvoerende hoof en president van Instacart.Fidji Simo, la Française qui mène Instacart en bourse Voor Instacart het sy 'n dekade by Facebook deurgebring, waar sy 'n senior uitvoerende beampte was en die Facebook App gelei het.Fidji Simo, la Sétoise qui compte chez Facebook

Sy was medestigter van The Metrodora Institute, 'n gesondheidskliniek en navorsingsinstituut, en is tans president van The Metrodora Foundation. Sy dien op die rade van OpenAI en Shopify.Fidji Simo, une Sétoise à San Francisco

Hy het gegradueer aan HEC Paris en die University of California, Los Angeles.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1985