Die Musée d'art moderne de Paris is die hoof munisipale museum gewy aan moderne en kontemporêre kuns uit die 20ste en 21ste eeue, insluitend monumentale muurskilderye deur Raoul Dufy, Gaston Suisse en Henri Matisse.Le Musée d’Art Moderne de la Ville de Paris Le Palais de Tokyo
Geleë in die oostelike vleuel van die Palais de Tokyo en gebou vir die 1937 Internasionale Uitstalling van Kuns en Tegnologie, is die museum in 1961 ingewy.Quand le musée d’Art moderne de Paris ouvrait ses portes en 1961
Die museum het in Oktober 2019 heropen, na 'n herontwerp van €10 miljoen deur h2o-argitekte.Paris Museum of Modern Art unveils €10m revamp of Art Deco home
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike webwerf van die Musée d'art moderne de Paris
Kategorie:Geboue en strukture in Parys Kategorie:Museums in Frankryk Kategorie:Museums