Die ruikpeperbossie (Heliophila suavissima) is 'n klein tot groot struik wat deel van die Brassicaceae familie is. Die spesie is inheems aan Lesotho, Namibië en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die struik in KwaZulu-Natal, Noord-Kaap, Oos-Kaap, Vrystaat en die Wes-Kaap voor. Die spesie staan ook as die bloubekkie bekend.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World

suavissima Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika