duimnael Jürgen Wilhelm Möllemann (15 Julie 1945 – 5 Junie 2003) was 'n Duitse politikus van die Vrye Demokratiese Party (FDP) wat as Minister van Staat by die Buitelandse Kantoor (1982–1987), as Minister van Onderwys en Navorsing (1987–1991), as Minister van Ekonomie (1991–1993) en as die visekanselier van Duitsland (1992–1993) in die regering van kanselier Helmut Kohl gedien het.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Duitse politici Kategorie:Geboortes in 1945 Kategorie:Sterftes in 2003