Eriospermum attenuatum is 'n knolagtige geofiet wat deel van die Asparagaceae familie is. Die spesie is inheems aan Namibië en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die plant in die Noord-Kaap van Kamiesberg tot by die Knersvlakte voor. Die plant word as uitgestorwe beskou en daar vyf monsters versamel tussen 1933-1950; daar word vermoed dat die plant uitgewis is deur oorbeweiding. Die spesie is deel van die Renosterveld.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
attenuatum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika