The Honeydrips is die soloprojek van Mikael Carlsson (voorheen die voorsanger vir Dorotea). Die projek het 'n platekontrak met uitgewer Sincerely Yours, wat deur The Tough Alliance bestuur word. Here Comes the Future is in 2007 vrygestel en het 'n gradering van 8,4 op Pitchfork ontvang. Die enkelspelers "Save Me", "(Lack of) Love Will Tear Us Apart" en "I Wouldn't Know What To Do" is ook vrygestel.
Diskografie Albums Here Comes The Future (2007)
Enkelspelers "Save Me" (2005) "(Lack of) Love Will Tear Us Apart" (2007) "I Wouldn’t Know What To Do" (2007)
Eksterne skakels Amptelike webwerf MySpace
Verwysings
Kategorie:Sweedse musici