Roets is 'n Afrikaanse van en kan na die volgende persone verwys:
Ernst Roets (gebore 1985), Suid-Afrikaanse aktivis, skrywer en rolprentvervaardiger Koos Roets (gebore 1943), Suid-Afrikaanse rolprentregisseur Mathys Roets (gebore 1966), Afrikaanse sanger
Kategorie:Afrikaanse vanne