Die jaar 1224 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 24ste jaar van die 13de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad. Gebeure 21 Januarie – Pous Honorius III verklaar William, ab van Roschild in Denemarke heilig.

Geboortes Michael VIII, keiser van die Bisantynse Ryk († 1282). Ongeveer – Pous Innocentius V, die 185ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1276).

Sterftes

Kategorie:13de eeu