Trilepisium is 'n genus van bome wat behoort tot die familie Moraceae. Die genus is inheems aan Afrika insluitend Madagaskar en die Seychelle.
Spesies Daar is twee spesies wat tot die genus hoort:Plants of the World Online Trilepisium gymnandrum (Baker) J.Gerlach Trilepisium madagascariense DC.
Verwysings