Saludos Amigos is 'n 1943 Amerikaanse geanimeerde musikale fantasiefilm vervaardig deur Walt Disney Productions en vrygestel deur RKO Radio Pictures.

Ontvangs Resensies Op Rotten Tomatoes gee 82% van 17 beoordelaars die rolprent 'n positiewe resensie, met 'n gemiddelde telling van 6,4/10. Webwerf Metacritic bereik 'n telling van 60/100, gebaseer op 4 resensies, wat staan vir "Gemengd of Gemiddeld".

Verwysings

Kategorie:Amerikaanse rolprente Kategorie:Engelse rolprente Kategorie:Animasierolprente