duimnael|300px|'n B61-kernbom in verskillende stadiums van montering; die kernplofkop is die koeëlvormige silwer kanister in die middel-links van die foto.
'n Plofkop is die gedeelte van 'n toestel wat die plofbare middel of toksiese (biologiese, chemiese of kern-) materiaal bevat wat deur 'n missiel, vuurpyl, torpedo of bom afgelewer word.
Bronnelys
Stephen I. Schwartz. "Atomic Audit - The Costs and Consequences of U.S. Nuclear Weapons Since 1940". Brookings Institution Press, 1998.
Chuck Hansen, U.S. Nuclear Weapons: The Secret History, (New York: Orion Books, 1988), pp. 162–164.
Kategorie:Ammunisie