Agathosma elata is 'n klein tot groot struik wat deel van die Rutaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap en die Wes-Kaap van Garies tot by die Gifberg asook die Nardousberg voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 710 km² en is deel van die fynbos. Die twee tot drie bevolkings bekend, verloor habitat weens gewasverbouing, onder andere Rooibistee.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World
elata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika