Agathosma zwartbergensis is 'n klein struikie wat deel van die Rutaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap in die Swartberge op Spitzkop naby Oudtshoorn voor. Die plant is deel van die fynbos en word bedreig deur te veel veldbrande.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World

zwartbergensis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika