Die slanguintjie (Dipcadi ciliare) is 'n bolagtige geofiet wat deel van die Asparagaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in Gauteng, KwaZulu-Natal, Noordwes, Oos-Kaap, Vrystaat en die Wes-Kaap voor.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World
ciliare Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika