Sarasota-Bradenton Internasionale Lughawe is 'n internasionale lughawe vir openbare gebruik wat binne drie jurisdiksies geleë is: Sarasota County, die stadsgrense van Sarasota, en Manatee County, almal in die Amerikaanse deelstaat Florida. Dit is 5 km noord van die sentrum van Sarasota en 10 km suid van Bradenton geleë, en word deur die Sarasota Manatee Lughawe-owerheid besit. duimnael|links|'n Allegiant Air A320 by SRQ

Statistiek +Grootste lugrederye by SRQ (Desember 2023 – November 2024) Rang Lugdiens Passasiers Deel 1 Southwest 1 008 000 24,08% 2 Delta 852 000 20,36% 3 Allegiant 743 000 17,76% 4 American 602 000 14,39% 5 United 401 000 9,58% Ander 579 000 13,83% +Besigste binnelandse roetes vanaf SRQ (Desember 2023 – November 2024) Rang Stad Passasiers Lugrederye 1 Atlanta, Georgia 383 000 Delta, Southwest 2 Charlotte, Noord-Carolina 190 000 American 3 Baltimore, Maryland 166 000 Southwest 4 Newark, New Jersey 109 000 United 5 Chicago–O'Hare, Illinois 86 000 American, United 6 Nashville, Tennessee 78 000 Allegiant, Southwest 7 Philadelphia, Pennsilvanië 71 000 American, Frontier 8 Chicago-Midway, Illinois 64 000 Southwest 9 New York–LaGuardia, New York 63 000 Delta 10 Minneapolis/St. Paul, Minnesota 54 000 Allegiant, Delta, Sun Country

+SRQ Lughawe jaarlikse passasiers 2018 – huidig Jaar Passasiers % Verandering 2018 1 371 888 16,13% 2019 1 966 950 43,38% 2020 1 236 986 37,11% 2021 3 163 543 60,83% 2022 3 847 606 21,62% 2023 4 322 402 12,34% 2024 4 245 686 1,77%

Verwysings

Kategorie:Lughawens in die Verenigde State van Amerika