Eugenia Paul (3 Maart 1935 – 24 Mei 2010) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Jivaro (1954), The Disembodied (1957), en Gunfighters of Abilene (1959).

Filmografie Rolprente 1954: Jivaro 1957: Apache Warrior 1957: The Disembodied 1957: Man on the Prowl 1959: Gunfighters of Abilene

Televisierolprente 1957: Alfred Hitchcock Presents 1959: Frontier Doctor

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1935 Kategorie:Sterftes in 2010 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu