Metalasia umbelliformis is 'n blomdraende halfstruik wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Pearly Beach tot by Brandfontein voor. Daar is vier bevolkings bekend: Brandfontein, Rietfontein, Hagelkraal en Pearly Beach. Die plant het 'n voorkomsgebied van 150 km² en is deel van die fynbos. Die spesie word bedreig deur ontwikkeling aan die kus en indringerplante.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
umbelliformis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika