Bolobedu is 'n homogene nedersetting sentraal in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Dit val onder die beheer van die Groter Letaba Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Mopani-distriksmunisipaliteit ressorteer.

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens se Bolobedu-polisiestasie, 'n netjiese drieverdiepinggebou word in hier gevind.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Limpopo