regs|500px In waarskynlikheidsteorie en statistiek is die driehoeksverdeling 'n kontinue waarskynlikheidsverdeling met:

a = laer limiet b = hoër limiet c = modus a ≤ c ≤ b

Die totale oppervlak van die driehoek stel 'n 100% waarskynlikheid voor. Dus moet die oppervlak van die driehoek gelyk wees aan 1.

Genereer ewekansige getalle wat driehoekige verspreiding het

Om ewekansige variansies X te genereer tussen a en b, met waarskynlikheid U kan dit soos volg gedoen word:

By c is die waarskynlikheid:

Waar a < X < c regs|500px Gestel en U is die oppervlak van die grys driehoek:

Omdat driehoek gelykvormig is aan driehoek :

Dus:

Waar c < X < b regs|500px

Gestel en U is die oppervlak van die grys gedeelte, dan is 1-U die oppervlak van die groen driehoek:

Omdat driehoek gelykvormig is aan driehoek :

Dus:

In opsomming

Indien:

en U is 'n reeks ewekansige getalle tussen 0 en 1, dan gaan die volgende formules 'n reeks van getalle gee (X) met 'n driehoekige verspreidingː

In Excel gaan die formule soos volg lyk:

IF(ewekansig < (c-a) / (b-a), a + SQRT(ewekansig * (b-a) * (c-a)), b - SQRT( (1-ewekansig) * (b-a) * (b-c)))

waar ewekansig = RAND()

Genereer ewekansige getalle wat normaalverspreiding het

Om 'n reeks getalle in Excel te gegenereer wat 'n normaalverspreiding het, kan die volgende formule gebruik word:

=NORMINV(RAND(), 0.5, 0.2)

Waar 0.5 die gemiddeld is en 0.2 die standaardafwyking is.

Kyk ook

Normaalverspreiding Permutasie Kombinasie

Bronne Triangular Distribution (using similar triangles), Mrs O'Gram's Maths, 29 Mei 2021

Kategorie:Wiskunde