Agnostisisme (Grieks: α- a- (sonder) + γνώσις gnōsis (kennis), teenoor gnostisisme) is die filosofiese siening dat die logiese waarheid van sekere aansprake — spesifiek metafisiese aansprake met betrekking tot teologie, die hiernamaals of die bestaan van gode, geeste, of selfs uiteindelike werklikheid — onbekend is of, afhangend van die tipe agnostisisme, van nature onmoontlik is om te bewys. Agnostisisme word algemeen voorgehou as 'n middelgrond tussen teïsme en ateïsme, Robert T. Carrol alhoewel dit nie 'n religieuse verklaring is nie.

Verwysings

Kyk ook

Ateïsme Deïsme Gnostisisme Monoteïsme Paganisme Panenteïsme Panteïsme Politeïsme Post-teïsme Skeptisisme Teïsme Universalisme