duimnael Syukuro "Suki" Manabe (真鍋 淑郎, Manabe Shukurō, gebore 21 September 1931) is 'n Japannese-Amerikaanse fisikus, meteoroloog en klimatoloog, wat baanbrekerswerk gedoen het met die gebruik van rekenaars om globale klimaatsverandering en natuurlike klimaatvariasies te simuleer. Hy is saam met Klaus Hasselmann en Giorgio Parisi met die 2021 Nobelprys vir fisika bekroon vir sy bydraes tot die fisiese modellering van die aarde se klimaat, die kwantifisering van die veranderlikheid daarvan en voorspellings van klimaatsverandering. Eksterne skakels
Kategorie:Nobelprys vir Fisika wenners Kategorie:Geboortes in 1931 Kategorie:Lewende mense