Hierdie artikel handel oor die menseklas. Vir die beesras, sien Brahman (bees). duimnael|'n Brahmaan voer 'n vuuroffer-ritueel uit
Die Brahmane is die klas van opvoeders, wetgewers, geleerdes en predikers in Hindoeïsme., selfstandige naamwoord: "1. 'n Man wat aan die eerste van die vier klasse behoort ( in plaas van die kaste in Apte se Skt-Hindi woordeboek) van die Hindoes, 'n (priester) (gebore uit die mond van Purusha)"; en , byvoeglike naamwoord, "a. 1. Behoordend tot ", en ander betekenisse, sien: , ; op p. 901 van laasgenoemde het Apte een van die betekenisse van as kast gegee maar dit gekwalifiseer met 'n stelling: "mainly people of four of ", en het nie die gebruik van die term toegelaat vir enige kas behalwe die vier nie. Vir 'n definisie van , met die laaste lettergreep wat 'n Vediese aksent bertoon, gebruik as 'n selfstandige naamwoord as "m. (betreffend Brahman of goddelike kennis), iemand geskool in die Veda, teoloog, priester, , man van die eerste vier kaste"; en definisie van , met slegs die eerste lettergreep wat 'n Vediese aksent vertoon, gebruik as 'n byvoeglike naamwoord "a. (i) behoordende tot 'n , Brāhmanies", sien: .Vir definisie van , met die laaste lettergreep wat Vediese aksente het, soos 'n selfstandige naamwoord, "m., iemand wat goddelike kennis het, a . 'n man wat behoort tot die 1ste van die 3 tweekeer-gebeore klasse en van die vier oorspronklike onderafdelings van die liggaam", en die byvoeglike naamwoord , met die eerste lettergreep wat die Vedic aksent, vertoon, soos "relating to or given by a , befitting or becoming a Br., Brāhmanical", sien Monier-Williams, p. 741, middelste kolum. Cf. Rgveda, Pune uitgawe, vol. 5 (indeks), p. 408 waarin alle voorkomste van as eerste persoon enkelvoud anudātta (sonder aksent) op die eerste twee lettergrepe vertoon. Vir definisie van die neuter selfstandige naamwoord (met Vediese aksent op die eerste lettergreep) as "n. the class of men who are the repositories and communicators of sacred knowledge, the Bramānical caste as a body (rarely an individual Brāhman)"; en die manlike selfstandige naamwoord (met Vediese aksent op die slotlettergreep) as "one who prays, a devout or religious man, a Brāhman who is a knower of Vedic texts or spells, one versed in sacred knowledge", sien MW, pp. 737–38. Dit beklee die hoogste posisie onder die vier varnas van Hindoeïsme."Brahmin." Encyclopædia Britannica. 2008. Encyclopædia Britannica Online. Die Afrikaanse woord brahmaan is afgelei van die Sanskrit woord a (Brāhman verwys ook na Brahma- wat 'kennis' beteken, Brahman (selfstandige naamwoord) wie oor die 'kennis' beskik. Brahmane word ook Vipra "geleerde" genoem,Monier-Williams: inspired, inwardly stirred, wise, learned, etc. of Dvija "tweekkeer-gebore".'Dvija is meer algemeen vir Brahmane gebruik maar het ook en Vaiśyas ingesluit wat "reborn through investiture with the sacred thread" - Monier-Williams, is.
In Boeddhistiese bronne wat in Pali en Prakrit geskryf is, insluitend Ashoka inskripsies, word Brahmane alegmeen Babhans genoem wat die Pali woord vir Brahmane is.
Histories het die heersers in noue verhouding met die Brahmane opgetree en op hulle gesteun as raadgewers. Die Brahmane het geleidelik 'n magtiger en invloedryke groep in Indië geword. Dit het gelei tot beskuldigings van diskriminasie teen 'laer' kaste.Manoranjan Mohanty. Class, Caste, Gender. 2004. "It is alleged that during the period of Brahminical domination, favouritism towards Brahmins and discrimination against non-Brahmins were both widespread."S. N. Sadasivan. A Social History of India, p. 229. APH Publishing, 2000. , .
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Hindoeïsme