duimnael Akira Suzuki (鈴木 章, Suzuki Akira, gebore 12 September 1930) is 'n Japannese chemikus en Nobelpryswenner (2010), wat die eerste keer die Suzuki-reaksie gepubliseer het, die organiese reaksie van 'n ariel- of viniel-boorsuur met 'n ariel- of vinielhalied wat deur 'n palladium(0)-kompleks gekataliseer is, in 1979. Eksterne skakels

Kategorie:Nobelprys vir Chemie wenners Kategorie:Geboortes in 1930 Kategorie:Lewende mense