María Isabel Urrutia (* 25 Maart 1965) is 'n Colombiaanse atleet. Sy het aan die Olimpiese Somerspele van 1988 en Olimpiese Somerspele van 2000 deelgeneem.María Isabel UrrutiaMaria Isabel URRUTIA Sy het die eerste goue medalje ooit vir Colombia by die Olimpiese Somerspele gewen.
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1965 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Colombiaanse atlete