duimnael Koichi Tanaka (田中 耕一, Tanaka Kōichi, gebore op 3 Augustus 1959) is 'n Japannese elektriese ingenieur wat die Nobelprys vir Chemie in 2002 gedeel het vir die ontwikkeling van 'n nuwe metode vir massaspektrometriese ontledings van biologiese makromolekules met John Bennett Fenn en Kurt Wüthrich (laasgenoemde vir werk in KMR-spektroskopie). Eksterne skakels

Kategorie:Nobelprys vir Chemie wenners Kategorie:Geboortes in 1959 Kategorie:Lewende mense