duimnael Shinichiro Tomonaga (朝永 振一郎, Tomonaga Shin'ichirō, 31 Maart 1906 – 8 Julie 1979) was 'n Japannese fisikus, invloedryk in die ontwikkeling van kwantumelektrodinamika, werk waarvoor hy saam met Richard Feynman en Julian Schwinger in 1965 saam met die Nobelprys vir fisika bekroon is. Eksterne skakels
Kategorie:Nobelprys vir Fisika wenners Kategorie:Geboortes in 1906 Kategorie:Sterftes in 1979