Hierdie artikel handel oor die sokkerstadion. Vir die gelyknamige krieketveld, sien Old Trafford-krieketveld.

Old Trafford is 'n sokkerstadion in Manchester, Engeland. Dit is sedert 1910 die tuisveld van Manchester United en een van die grootste stadions in die Verenigde Koninkryk met 'n kapasiteit van meer as 74 000. Die stadion word dikwels "Theatre of Dreams" genoem, 'n term wat deur Sir Bobby Charlton gewild gemaak is. Old Trafford het verskeie groot sokkertoernooie gehuisves, insluitend wedstryde tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1966 en die UEFA Champions League-eindstryd in 2003 tussen Juventus en Milan. Old Trafford is oorkant die gelyknamige krieketveld geleë.

Op 11 Maart 2025 is aangekondig dat Manchester United beplan om Old Trafford te vervang met die grootste stadion in die Verenigde Koninkryk met 100 000 sitplekke en met 'n geraamde koste van 2 miljard Britse pond.

Fotogalery

Wedstryde FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1966

DatumSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers 13 Julie 1966 3–1 Groepfase 29 886 16 Julie 1966 3–0 Groepfase 25 438 20 Julie 1966 3–1 Groepfase 24 129

Europese Sokkerkampioenskap 1996 DatumSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers 9 Junie 1996 2–0 Groepfase 37 300 16 Junie 1996 0–3 Groepfase 50 760 19 Junie 1996 0–0 Groepfase 53 740 23 Junie 1996 2–1 Kwarteindrondte 43 412 26 Junie 1996 0–0 (5–6 n.S.) Halfeindrondte 43 877

Olimpiese Somerspele 2012

DatumSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers 26 Julie 2012 1–2 Groepfase (mans) 51 745 26 Julie 2012 1–1 Groepfase (mans) 72 176 29 Julie 2012 1–1 Groepfase (mans) 50 050 29 Julie 2012 3–1 Groepfase (mans) 66 212 31 Julie 2012 1–0 Groepfase (vroue) 29 522 1 Augustus 2012 0–0 Groepfase (mans) 35 973 4 Augustus 2012 3–0 Kwarteindrondte (mans) 70 772 6 Augustus 2012 3–4 (e.t.) Halfeindrondte (vroue) 26 630 7 Augustus 2012 0–3 Halfeindrondte (mans) 69 389

Europese Vrouesokkerkampioenskap 2022 DatumSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers 6 Julie 2022 1–0 Groepfase (openingswedstryd) 68 871

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webwerf FIFA.com – Inligting oor die stadion

Kategorie:Manchester Kategorie:FIFA Wêreldbekerstadions Kategorie:Sokkerstadions in Engeland