duimnael Nobuyuki Abe (阿部 信行, Abe Nobuyuki, 24 November 1875 – 7 September 1953) was 'n generaal in die Japannese Keiserlike Leër, Eerste minister van Japan en die laaste goewerneur-generaal van Korea.
Eksterne skakels
Kategorie:Eerste Ministers van Japan Kategorie:Geboortes in 1875 Kategorie:Sterftes in 1953