Helene Stanton (4 November 1925 - 7 Junie 2017) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Big Combo, New Orleans Uncensored, en The Phantom from 10,000 Leagues (1955).
Filmografie Rolprente 1953: One Girl's Confession 1955: The Big Combo 1955: New Orleans Uncensored 1955: Jungle Moon Men 1955: Sudden Danger 1955: The Phantom from 20,000 Leagues 1957: Four Girls in Town
Televisiereekse The Red Skelton Show Four Star Playhouse Highway Patrol
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1925 Kategorie:Sterftes in 2017 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu