thumb|220px|Die ontplofing van 'n 14-ton-kerntoets in 1951 in Nevada.

'n TNT-ekwivalent is 'n standaard-energiedigtheid, veral om die energie te beskyf wat in 'n ontploffing opgewek word. Die "em" ('n metrieke ton TNT, of trinitrotolueen) is 'n energie-eenheid wat gewoonlik beskou word as . Dit is min of meer die hoeveelheid energie wat opgewek word in die ontploffing van 'n ton TNT. Vir elke gram TNT wat ontplof, word dus sowat 4 184 joule energie opgewek.

Dié gebruik maak dit moontlik om die verwoesting van 'n voorval te vergelyk met dié van konvensionele plofstowwe, waarvan TNT tipies is. Ander plofstowwe, soos dinamiet, bevat egter meer energie.

Kiloton en megaton Die "kiloton (TNT-ekwivalent)" is 'n energie-eenheid gelykstaande aan 4,184 terajoule (). Die "megaton (TNT-ekwivalent)" is gelykstaande aan 4,184 petajoule ().

Die kilo- en megaton TNT-ekwivalent word tradisioneel gebruik om die energie-opwekking, en dus verwoestende krag, van kernwapens te beskryf. Die TNT-ekwivalent kom voor in verskeie kernwapenverdrae, en is ook al gebruik om die energie-opwekking van asteroïedbotsings te beskryf.

Voorbeelde EnergieBeskrywing Megaton TNT Watt-uur [Wh]

1,162 kWh Onder beheerde omstandighede kan 1 kg TNT 'n klein voertuig verwoes (of selfs uitwis).

5,6 kWh Die energie wat nodig is om 1 kg hout te laat brand.

13,94 kWh Die hoeveelheid TNT wat op 11 Desember 2016 gebruik is (12 kg) in die ontploffing in 'n Koptiese kerk in Kaïro, Egipte, waarin 29 mense dood en 47 beseer is.

2,90 MWh Die televisieprogram MythBusters het 2,5 ton ANFO gebruik om "tuisgemaakte" diamante te maak.

280-2 800 kWh Die energie wat in 'n gemiddelde weerligstraal opgewek word.

2,088 GWh Geraamde energie van die Beirut-ontploffing in 2020 van 2 750 ton ammoniumnitraat wat op 4 Augustus 2020 aanvanklik 137 mense gedood het.

2,67 GWh Die hoeveelheid sonenergie wat in 'n jaar op 4 000  m2 (1 acre) grond val is 9,5 TJ (2 650 MWh) ('n gemiddelde oor die Aarde se oppervlak.

17,4-23,2 GWh Die Little Boy-atoombom wat op 6 Augustus 1945 op Hirosjima laat val is, het met 'n energie van sowat 15 kton TNT (63 TJ) ontplof, en tussen 90 000 en 166 000 mense gedood. Die Fat Man-atoombom wat op 9 Augustus 1945 op Nagasaki laat val is, het met 'n energie van sowat 20 kton TNT (84 TJ) ontplof en meer as 60 000 mense gedood. > 280 GWh Die tipiese energieopwekking van swaar donderstorms.

Die geraamde kinetiese energie van tornado's. 1 1,16 TWh Die energie in 1 megaton TNT (4,2 PJ) is genoeg om vir 103 000 jaar energie aan die gemiddelde Amerikaanse huishouding te verskaf. (Calculated from 2007 value of 936 kWh monthly usage) Die 30 Mton TNT van die Toengoeska-voorval sal dieselfde huishouding vir 3 100 000 jaar van krag kan voorsien. Dié energie sou vir 3,27 dae krag aan die hele VSA kon verskaf. (Calculated from 2007 value of 3,892,000,000,000 kWh annual usage) 16 18,6 TWh Die gemiddelde uitgestraalde oppervlakenergie wat opgewek word in 'n aardbewing van magnitude 8. 21,5 25 TWh Die algehele omskakeling van 1 kg materie in suiwer energie sou die teoretiese maksimum (E = mc2) van 89,8 petajoules lewer, wat gelykstaande is aan 21,5 megaton TNT. Geen sodanige metode van algehele omskakeling as om 500 gram materie met 500 gram antimaterie te kombineer as al bereik nie. In die geval van proton–antiproton-annihilasie sal sowat 50% van die opgewekte energie ontsnap in die vorm van neutrino's, wat feitlik onopspoorbaar is. Elektron-positron-annihilasiegevalle sal hulle energie heeltemal as gammastrale uitstraal. 24 28 TWh Min of meer die totale lewering van die 1980-vulkaanuitbarsting van die berg Sint Helena. 26,3 30,6 TWh Die energie wat opgewek is deur die Indiese Oseaan-aardbewing van 2004.thumb|220px|'n Animasie van die Indiese Oseaan-tsoenami van 2004. 50-56 58 TWh Die Tsar Bomba van die Sowjetunie is getoets by 50-56 Mton TNT (210-230 PJ), maar het 'n maksimum teoretiese ontwerplewering van 100 Mton TNT (420 PJ) gehad.Sien Currently deployed U.S. nuclear weapon yields , Complete List of All U.S. Nuclear Weapons , Tsar Bomba , all from Carey Sublette's Nuclear Weapon Archive. Die effektiewe verwoestingspotensiaal van so 'n wapen wissel grootliks na gelang van toestande soos die hoogte van die ontploffing, die eienskappe van die teiken, die terrein en die fisiese landskap. 84 97,04 TWh Die Son se straling op die Aarde elke sekonde.The solar constant of the sun is 1370 watts per square meter and Earth has a cross-sectional surface area of square meters. 200 230 TWh Die totale energie wat opgewek is deur die vulkaanuitbarsting in 1883 op Krakatoa in die hedendaagse Indonesië. 1 460 1,69 PWh Die totale kernarsenaal van die wêreld is sowat 15 000 kernplofkoppe, met 'n verwoestingsvermoë van sowat 1 460 megaton TNT. Dit is die ekwivalent van joule energie. 33 000 38,53 PWh Die totale energie wat opgewek is deur die 1816-uitbarsting van die berg Tambora in Indonesië. Dit is gelykstaande aan 2,2 miljoen Little Boys op Hirosjima, of 'n kwart van die hele wêreld se jaarlikse energieverbruik. Dié uitbarsting was vier tot tien keer meer verwoestend as die Krakatoa-uitbarsting van 1883. 240 000 280 PWh Die benaderde totale energie opgewek deur die superuitbarsting van die La Garita-kaldera was 10 000 keer kragtiger as dié van Sint Helena. Dit was die tweede energiekste gebeurtenis op die Aarde sedert die Kryt-Paleogeen-uitwissingsvoorval 66 miljoen jaar gelede. 875 000 1,02 EWh Banaderde energieopwekking van die laaste uitbarsting van die Yellowstone-supervulkaan.thumb|220px|Die Yellowstone-supervulkaan. 7 EWh Die geraamde energie met die botsing van die grootste fragment van Komeet Shoemaker-Levy 9 teen Jupiter is ekwivalent aan 6 miljoen megaton (6 biljoen ton) TNT.thumb|220px|Die botsingsterrein van Komeet Shoemaker-Levy 9.

116 EWh Ramings in 2010 wys die kinetiese energie van die Chicxulub-botsingsvoorval was 72 teraton TNT-ekwivalent (1 teraton TNT is gelykstaande aan 106 megaton TNT), wat die Kryt-Paleogeen-uitwissingsvoorval veroorsaak het waarin 75% van alle spesies op Aarde uitgesterf het. Dit is ver meer verwoestend as enige ander natuurramp in die aangetekende geskiedenis. So 'n voorval sou globale vulkanisme, aardebewings, megatsoenami's en globale klimaatsveranderings meegebring het.thumb|220px|'n Animasie van die Chicxulub-botsing.

 RWh Die ontploffingsenergie van 'n hoeveelheid TNT met die Aarde se massa.

 Wh Die ontploffingsenergie van 'n hoeveelheid TNT met die Son se massa.

- Wh 'n Tipe Ia-supernova lewer 1- joule energie, wat gelykstaande is aan sowat 2,4-4,8 honderd miljard yottaton (24-48 kwadriljard (2,4-) megaton) TNT, gelykstaande aan die ontploffing van 'n hoeveelheid TNT met 'n massa van meer as 'n biljoen (1012) keer dié van die Aarde.

- Wh Gammaflitse, die grootste soort supernova wat nog waargeneem is, wek meer as 1046 joule energie op.

 Wh 'n Samesmelting van twee swartkolke, wat gelei het tot die eerste waarneming van gravitasionele golwe, het  joule energie opgewek.

Wh Geraamde massaenergie van die waarneembare heelal.

Verwysings

Skakels

Kategorie:Maateenhede Kategorie:Energie Kategorie:Plofstowwe