Die ongeronde oop agterklinker is 'n soort klinkerklank wat in sommige gesproke tale gebruik word. Die klank word in die Internasionale Fonetiese Alfabet deur die simbool [] voorgestel en die ekwivalente X-SAMPA simbool is A.
Die simbool word script a genoem omdat dit die ekstra hakie van die gedrukte letter 'a' ontbreek, wat ooreenstem met 'n ander klinker, die ongeronde oop voorklinker.
Eienskappe Die klinkerhoogte is oop, wat beteken dat die tong so ver as moontlik van die verhemelte af geposisioneer is. Die klinkerposisie is agter, wat beteken dat die tong so ver agter as moontlik in die mond geposisioneer word, sonder om 'n versperring te veroorsaak wat sou veroorsaak dat dit as 'n konsonant geklassifiseer sou word. Die ronding is ongerond, wat beteken dat die lippe nie gerond is nie.
Voorkoms Taal Woord IFA Betekenis Notas Nederlands 'bad' Klinker posie wissel in verskillende dialekte Engels Algemene Amerkaanse Engels 'spa' Fins 'hen' Frans 'deeg' Slegse in dialekte wat 'n onderskeid tref tussen pâte en patte. Sien Franse fonologie Duits 'dag' In baie dialekte Hongaars 'links' Noors 'haat' Plautdietsch 'God' Russies 'stick' Kom slegs voor en na 'n ongepalatiliseerde konsonante voor. Sweeds 'haat'
Verwysings
Bibliografie
Kategorie:Klinkers