Oxalis dines is 'n meerjarige plant wat deel is van die Oxalidaceae familie. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap. Dit kom van Vanrhynsdorp tot by Clanwilliam en Calvinia voor en het 'n voorkomsgebied van 11 324 km². Daar is twintig erg gedefragmenteerde bevolkings bekend; die plant se habitat word verswak weens vertrapping en oorbeweiding deur vee. Die plant is deel van die vygieveld, renosterveld en gannabosveld.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

dines Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika